Click here to visit the English version of the website.

 

•  Volledige Kalender
 

 


 
 
 




 

 
_________________________________________________________________________________________________
Webblad Vrywaring
 

Ons of Genootskap beteken die "Die Nguni Beestelersgenootskap van Suidelike Afrika", sy lede/telers, raadslede en werknemers.

Alhoewel die Genootskap alle redelike voorsorg tref om te verseker dat alle inligting op hierdie tuisblad akkuraat en aktueel is, gebruik u hierdie tuisblad nogtans op eie risiko. Die inhoud is onderworpe aan verandering sonder enige kennisgewing.

Nòg die Genootskap, nòg enige ander party wat betrokke is by die inligting op hierdie tuisblad is aanspreeklik vir enige skade of verlies hoegenaamd wat mag spruit uit u toegang tot of gebruik van hierdie tuisblad.




 
 

U onderneem om geen inligting op hierdie tuisblad of wat met hierdie tuisblad skakel te gebruik in enige eise of sake teen die Genootskap nie. Skakelings met ander tuisblaaie is tuisblaaie wat onafhanklik van die Genootskap is en ons onderskryf, beheer of lewer geen vertoë, waarborge of voorwaardes betreffende hul inhoud of skakelings nie.

Ons aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade veroorsaak deur virusse, wurms of ander kwaadwillige programme aan u rekenaarsagteware, -toerusting of enige ander eiendom wat verband hou met u toegang tot of gebruik van hierdie tuisblad nie; ook nie vir skade ten opsigte van u aflaai van enige data, teks, afbeeldings, lêers of ander materiaal van hierdie tuisblad nie.

U moet veronderstel dat alles wat u op hierdie tuiswerf sien of lees kopiereg het, en u is vry om die inhoud vir nie-kommersiële doeleindes te gebruik, mits u geen veranderings daarop aanbring nie. U het die genootskap se geskrewe toestemming nodig om enige gedeelte van die inhoud te kopieer vir herververspreiding na of vertoning aan derde partye, of vir kommersiële doeleindes.

 

© 2008 - 2010      Die Nguni Beestelersgenootskap van Suid-Afrika
Terme & Voorwaardes & Privaatheidsbeleid



Webblad ontwerp & onderhou deur 123 Internet